Author Archives: admin

Anatomy of a farm murder

Statistically, the picture is far from clear or complete: the political and racial sensitivities that swirl around farm attacks in South Africa appear just as likely to blind the scientists. Vuvu Vena canvassed a range of organizations struggling to make sense of the deadly phenomenon. The targets Farm owners, farm workers, labour tenants, and their […]

Rower vra: ‘Moenie my doodmaak nie’

Theo Boezaart 21 June 2010 Hilda Fourie – Beeld 2010-06-21 ’nPretoriase modelvliegtuigvlieënier het ’n rower agternagesit, van ’n motorfiets afgespring en hom platgeduik. Toe mnr. Theo Boezaart (33) met sy vangs die 6 km na die Irene Radiovlieëniersklub in Centurion terugstap, het die man heeltyd gesê: “Please don’t kill me, please don’t kill me, it […]

Boere trek polisievrou vas

Boere Schweizer Reneke 23 May 2010 Amanda Roestoff – Beeld 2010-05-23 ’n Polisievrou is in hegtenis geneem ná ’n plaasaanval in Schweizer-Reneke, Noordwes, en ’n voormalige polisielid word in verband met die voorval gesoek. Mnr. Abraham Oosthuizen (35), ’n saai-en-beesboer op die plaas Grootlaagte, is Vrydag 20:00 aangeval toe hy by sy plaas aangekom het […]