Man skiet rower in die kop, jaag bende

Sonja van Buul – Beeld 2010-05-25 ‘n Sakeman van Vanderbijlpark het ’n rower gister in die kop geskiet en toe die rowerbende agternagesit en met ’n skoot in hul motorband tot stilstand gedwing, maar hy glo nie hy is ’n held nie. “Ek het net gedoen wat ek...