Hall of Fame

Nic Rossouw (71) 26 July 2011

Johannesburg – ‘n Oupa van ses kleinkinders het ‘n skietgeveg teen drie rowers in sy agterplaas gewen nadat die trio probeer het om by sy huis in te breek.

“Ek het om die draai gekom en hulle het begin skiet. Ek was so kwaad. Ek dink ek sou hulle met ‘n gholfstok bestorm het,” het Nic Rossouw gesê.

Die trio het vroeg Maandagoggend probeer om by Rossouw se huis in Honeydew in te breek.

Continue reading “Nic Rossouw” »

Rev Sampie Niemand, 71, Corrie du Plooy, 65, and wives in life-death struggle with machete-armed attacker, Hazyview

2011-07-14 Ds. Sampie Niemand: “If that man had gotten lose, we would all have been goodbye’. Pictures: Craig Nieuwenhuizen, Beeld newspaper .. Journalist Hilda Fourie writes in Beeld that Rev Sampie Nieman, of the community-church in Pierre van Ryneveld Centurion – and the chairman of the policing-community forum there – fought a life-death battle with a black man with a long, homemade knife together his brother-inlaw Corrie du Plooy, their wives and a neighbour.

Continue reading “Rev Sampie Niemand” »

Familie vd Merwe 16 June 2011, Pretoria

Twee verdagtes is Dinsdagoggend ná ’n huisrooftog in Sinoville in die noordevan Pretoria, aangekeer nadat lede van die plaaslike polisiegemeenskapsforum (PGF), die polisie, die metropolisie en die publiek saamgespan het.

’n Polisievliegtuig is ook ingespan om na die verdagtes te soek.

lees berig

Jaap van Tonder 31 May 2011, Pretoria

Jaap van Tonder, who is being hailed as a hero, simply had enough on Monday when he and his wife, Mari, were attacked as they stopped in the driveway of their Brooklyn home. The couple, who live opposite Pretoria Oos Primary and Pretoria Boys High schools, had just returned from a bank when at least three men, who are believed to have followed them, launched their lunch-time attack.

read article

Ruan Vorster 5 August 2010

Amanda Roestoff

’n Jong man van Roodepoort het eergisteraand een van sy pa se aanvallers stormgeloop en twee keer so hard met ’n steakmes in die kop gesteek dat die lem in sy kop afgebreek het.

Mnr. Ruan Vorster (19) sê sy pa, Phillip (49), ’n meganiese ingenieur en lid van die Roodekrans-buurtwag, het kort tevore die hek van hul huis in Palala-straat oopgemaak vir iemand wat hy ken en met wie hy ’n afspraak gehad het.

Terwyl Vorster sr. in die huis gewag het vir die man om op te daag, het hy omstreeks 20:00 gou uitgegaan om iets uit sy Mercedes-Benz in die oprit te gaan haal. Hy is deur drie gewapende mans in die gang aangeval net toe hy weer die huis binnegestap het, het Ruan gesê.

Continue reading “Seun steek pa se aanvaller met steakmes in kop” »

Hendrik Eksteen & Abraham Sesing 5 July 2010

Two farm workers foiled a farm attack in Schweizer-Reneke by opening fire on the intruders while they were breaking open the kitchen door, Beeld reported on Monday.

One of the assailants was reported to be a police officer.

“We watched them and when they broke open the door, I shot one of them in the leg,” said foreman Hendrik Eksteen.

Continue reading “Farm workers foil attack” »

Theo Boezaart 21 June 2010

Hilda Fourie – Beeld 2010-06-21

’nPretoriase modelvliegtuigvlieënier het ’n rower agternagesit, van ’n motorfiets afgespring en hom platgeduik.

Toe mnr. Theo Boezaart (33) met sy vangs die 6 km na die Irene Radiovlieëniersklub in Centurion terugstap, het die man heeltyd gesê: “Please don’t kill me, please don’t kill me, it was my first time.”

Lede van die klub is Saterdag vir die vierde keer in minder as ses maande beroof. Daarby is die klub ook al rot en kaal besteel.

Continue reading “Rower vra: ‘Moenie my doodmaak nie’” »

Boere Schweizer Reneke 23 May 2010

Amanda Roestoff – Beeld 2010-05-23

’n Polisievrou is in hegtenis geneem ná ’n plaasaanval in Schweizer-Reneke, Noordwes, en ’n voormalige polisielid word in verband met die voorval gesoek.

Mnr. Abraham Oosthuizen (35), ’n saai-en-beesboer op die plaas Grootlaagte, is Vrydag 20:00 aangeval toe hy by sy plaas aangekom het nadat hy werkers gaan aflaai het.

lees berig

Unkown boy 15 May 2010

Wolfram Zwecker – Beeld 2010-05-15

Die seun van ’n egpaar wat deur rowers van die bank na hul huis agtervolg is, het uit die huis gestorm en op die aanvallers geskiet – ’n uur later is die verdagtes in ’n motor gevind; een dood, een gewond en een erg geskok.

Volgens brig. Sheryl Venter, stasiebevelvoerder van die Benoni-polisiekantoor, het ’n egpaar van in hul 50’s gisteroggend by die East Rand Mall in Boksburg gaan geld trek.

lees berig

.

Buy Gas Guns



Shopping Online has never been this easy

You can shop online without a credit card!

FREE Safety Tips

Quick Quote

Quick Quote: Click to send us an email


Upcoming Events

All our upcoming training, seminars and courses for the year

Not A Toy

These are not Toy Plastic Guns. They Are Solid Gas Guns That Weighs In Excess Of 2.7 Kg When Operational. Not To Be Confused With Cheap Plastic BB Guns From Toy Stores And Flea Markets. They Are Used As Less Lethal Weapons By Police Forces Around The World. Read Below How These Guns Pertain To The Law.
Read The Law

Earn RRRR

We are expanding and looking for Independent Distributors to sell our products and services

If you are looking to own your own distributorship, contact us now


Members of

The Institute of Protection Specialists & Security Contractors

Fight Back

Self Defence and Taekwondo Training in Centurion